musicas.mus.br
Letras de músicas - letra de música - letra da música - letras e cifras - letras traduzidas - letra traduzida - lyrics - paroles - lyric - canciones - KLIPGOOI GLASHUIS - FOKOFPOLISIEKAR - música e letra
Utilize o abecedário abaixo para abrir as páginas de letras dos artistas
Klipgooi Glashuis letra
Moenie bang wees nie
gee jouself weg
vir absoluut niks nie
word deel van die battery
waarna niemand sal luister nie
ons is in elk geval dieselfde
koolstof kopiee
met slange vir vriende
dwelms is skelm
en het al my woorde gesteel
ons soek n podium
iets van betekenis
nou dat ons ouer is
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou
jy's nie generies nie
ek's net pateties
dis redelik frusterend maar
ek wil net iets warm vashou
die emosionele hel
waarin ek myself bevind
nou dat ons kouer is
word die rook al hoe dikker in
ons atmosfeer in gebliksem
'n weermag hyskrane op die horison
beskerm jou deur om jouself toe te bou
vasgepleister in woonkamers
in voorstede
soek ons grasie van ons doemprofete
ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos
verplig en beskuldig
inspirasie vasgeverf in wit
noudat ons, ons ouers is
word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou
Fokofpolisiekar - Letras
- Angs Aanval
- Antibiotika
- As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
- Backstage (As Daar Een Is)
- Bel Vir Middelvinger
- Bid Vir My
- Brand Suid Afrika
- Déjà Vu
- Die Grootste Gaping
- Die Illusie Van Veiligheid
- Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)
- Ek Skyn (Heilig)
- Fokofpolisiekar
- Heiden Heiland
- Hemel Op Die Platteland
- Klipgooi Glashuis
- Kyk Noord
- Leeg Lê Drome Droom
- Lugsteuring
- Maak Of Braak
- Monoloog In Stereo
- Morning Star, Durbanville
- My Lys Verskonings
- Ontken Altyd Alles
- Oop Vir Misinterpretasie
- Prioritiseer
- Sielswartgat
- Sporadies Nomadies
- Swanesang
- Tevrede?
- Tieneraksie Einde
- Tiny Town
- Tonnelvisie
- Tussen Die Krake
- Tygerberg Vliegtuig
- Van Weelde En Rykdom
- Vasbeslote Korporasie
- Vasbeslote Korporasie (Deel 2)
- Verklaar
- Vernietig Jouself
- Vir Altyd 07 November
top 30 músicas
©2003 - 2024 - musicas.mus.br